• Land van Kammalielie CD

    • Land van Kammalielie CD
    • R90

      Die album getietel In die Land van Kammalielie is ‘n versameling liedjies wat ure se vermaak aan kleuters beloof.

      Kunstenaar: Anna Davel
      Uitgewer: Lapa Uitgewers

    Die album getietel In die Land van Kammalielie is ‘n versameling liedjies wat ure se vermaak aan kleuters beloof.

    Dit wissel tussen prettige, uitbundige liedjies soos “Wilde Perd” en “Bambino, die reus van Bitterbos” tot liriese slaaptydliedjies soos “Slaap, Sibongile” en “Teddiebeer se wiegelied”.Daar is ook speel-speel-slim-liedjies soos “10 pikkewyne”, “Dinosouruspret” (albei gebasseer op aftelrympies), “’n Dag by die Dieretuin” en “Tandeborsel”.

    “Ek hoop kinders dans, sing, klap en lag uitbundig saam met ons. Daar is baie humor, bewegings en aksie in die liedjies wat kinders se verbeelding kan aangryp, so ek hoop ons hoor die liedjies orals in kleuterskole en speelgroepies.”

    Kunstenaar: Anna Davel
    Uitgewer: Lapa Uitgewers

    Reviews

    There are no reviews yet, would you like to submit yours?

    Be the first to review “Land van Kammalielie CD”